Kleine Spore na Groter Drome
By Laerskool Helderkruin begin elke reis met liefde, speel en ontdekking.
Lees meerOns Waardes
Geloof
'n Skool waar alles begin en eindig by God se Woord.
Integriteit
Ons leer kinders om reg te leef – ook wanneer niemand kyk nie.
Liefde
Elke kind is vir ons belangrik. Hier voel jy veilig, geliefd en gesien.
Ons Skoolure en Kleredrag
Waar klein spore begin
Speel, leer en ontdek — elke dag met liefde en struktuur.
Skoolure
- Eerste dag: 13 Jan 2026 | 08:30 – 10:30
- Daagliks: 07:30 – (12:30 tot 23 Jan | 13:00 vanaf 26 Jan)
- Vrydae: 12:45
Kleine Spore Na Groter Drome
Speel, leer en ontdek — elke dag met liefde en struktuur.
Skoolure
- Eerste dag: 13 Jan 2026 | 08:30 – 10:30
- Daagliks: 07:30 – (12:30 tot 23 Jan | 13:00 vanaf 26 Jan)
- Vrydae: 12:45
Groot drome, klein treë
Afrikaans, Wiskunde, Robotika en meer — speelleer staan sentraal.
Skoolure
- Eerste dag: 13 Jan 2026 | 08:30 – 10:30
- Daagliks: 07:30 – (12:30 tot 23 Jan | 13:00 vanaf 26 Jan)
- Vrydae: 12:45
Hoër reik na die kruin
Met selfvertroue, karakter en vaardigheid bou ons toekomstige leiers.
Skoolure
- Eerste dag: 14 Jan 2026 | 07:30 – 13:45
- Daagliks: 07:30 – 13:45
- Vrydae: 13:00
Waar klein spore begin
Primêr:
Budget Schoolwear | 📧 budgetschoolwear@gmail.com | 📞 066 200 4102 / 082 789 1425
Addisioneel:
SAFETEQ Schoolwear | 📧 schoolwear@safeteq.co.za | 📞 076 997 4557 / 082 415 6077
Young Gear | 📞 011 672 7562 / 082 377 9444 / 060 504 5374 / vanpletzenmargaret2@gmail.com
Tweedehands:
Kruiner Klerekas | Monien Joubert | 📞 084 874 5573
Ons Skoolure en Kleredrag
Volg Ons Aanlyn
Toelatings & Kontak
- Helderkruin, Roodepoort, 1724
- (011) 764-2506
- info@kruiners.co.za