WOW-SPELFEES

WOW-Spelfees betekenis

Woorde open Wêrelde

By Laerskool Helderkruin neem ons deel aan verskillende aktiwiteite en kompetisies met die oog op die holistiese ontwikkeling van leerders. Ons droom nie net groot nie, maar poog om aan alle leerders die geleentheid te gee om te kan deelneem volgens sy/haar talente en belangstellings. Daarom neem ons deel aan die WOW-Spelfees

Laerskool helderkruin se WOW-Spelfees

Nasionale Byeenkoms

Laerskool Helderkruin neem sedert 2014 deel aan die WOW-spelfees. Hierdie kompetisie leer nie net die leerders om te spel nie, maar hulle leer sommer terselfdertyd die vaardighede om kompetisiedruk te hanteer. Daarom gee ons aan elke leerder vanaf Gr 1 tot 7 die geleentheid om aan die eerste uitdunrondte deel te neem.

Toyota se WOW-Spelfees