SPESIALIS KLASSE VIR LAERSKOOL HELDERKRUIN

Opleiding Visualiseerders vir grr to 7 spesiale klasse

Spesialis klasse vir Laerskool Helderkruin. Die Kruiners gaan vooruit met tegnologie! Al ons klasse is toegerus met van die nuutste tegnologie.

Alle klasse vanaf Gr RR tot 7 is toegerus met Visualiseerders wat onderrig soveel lekkerder maak! Die visualiseerders het n wye verskeidenheid funksies wat ‘n nuwe wêreld vir die leerders oopgemaak het.Ons besit ook ‘n Wiskunde lokaal met laboratorium banke asook ‘n Wetenskap laboratorium met apparaat vir eksperimente.