SKOOLFONDS

Graad Volle Jaar Per maand (oor 11 maande)
Gr RR R 22 550.00 R 2 050.00
Gr R R 21 450.00 R 1 950.00
Gr 1-5 R 19 030.00 R 1 730.00
Gr 6 R 23 155.00 (Sluit Gr. 6 Opvoedkundige toer in) R 2 105.00
Gr 7 R 20 955.00 (Leierkamp ingesluit) R 1 905.00

Graad:
Gr RR
Volle Jaar:
R22 550.00
Per maand (oor 11 maande):
R2 050.00

—————-

Graad:
Gr R
Volle Jaar:
R21 450.00
Per maand (oor 11 maande):
R1 950.00

—————-

Graad:
Gr 1-5
Volle Jaar:
R19 030.00
Per maand (oor 11 maande):
R1 730.00

—————-

Graad:
Gr 6
Volle Jaar:
R23 155.00 (Sluit Gr 6 Opvoedkundige toer in)
Per maand (oor 11 maande):
R2 105.00

————

Graad:
Gr 7
Volle Jaar:
R20 955.00 (Ingesluit Leierkamp)
Per maand (oor 11 maande):
R1 905.00

Hierdie gelde is betaalbaar in 11 gelyke paaiemente wat strek vanaf einde Januarie tot einde November.  Leerders wat nie vir ‘n volle jaar by Laerskool Helderkruin ingeskryf is nie se fooie sal pro rata tot die tydperk van die inskrywing bereken word.

Skoolgelde is betaalbaar voor die 7de van elke maand, inbetaalbaar direk in die skool se bankrekening met u rekeningnommer as verwysing.  State word maandeliks elektronies aan die ouers gestuur. Aansoeke vir statutêre vrystellings wat beskikbaar is vir kwalifiserende ouers volgens die Skolewet moet so gou moontlik, deur beide ouers aan die skool besorg word. Die nodige vorms is verkrygbaar by die finansiële afdeling van die skool. Let daarop dat hierdie dokumente jaarliks voltooi moet word vir oorweging.

Skoolgelde moet by wyse van direkte bankinbetaling (kontant by Nedbank/EFT/ deur middel van betalingsinstruksie aan u bank) plaasvind.

Bankbesonderhede is as volg:

Laerskool Helderkruin
Tjekrekening te Nedbank
Takkode:  198 765
Rekeningnommer:  1063667984

Begunstigdeverwysing:  Rekening nommer van gesin en van/naam van oudste leerder

U is egter ook welkom om van die skool se kredietkaartfasiliteite gebruik te maak. Die fasiliteit  is beskikbaar in die finansiële kantoor gedurende  normale skoolure op skooldae tussen 08:00 en 14:00.

KRUINERMUNTE

Die skool maak ook gebruik van sy eie muntestelsel vir skoolaktiwiteite  soos bv  die feesdag. Die munte kan ook ter betaling aangewend word by die snoepie en die skool se kafeteria. U kan hierdie munte aanskaf by die finansiële kantoor gedurende normale skoolure op skooldae tussen  08:00 en 14:00.

Die volgende denominasies is beskikbaar:

Blou munt R10

Rooi munt R5

Wit munt R1

Kruinermunte Waardes