Personeel

Skoolhoof

Peet_Badenhorst

Mnr. Peet Badenhorst

Hoof

Verjaardag
26 Julie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Lasagne

Fliek
Brave Heart en Pearl Harbour

Boek
Biografieë

Stokperdjies
Sokker en enige ander sport, en om tyd saam my familie te spandeer.

Adjunkhoofde

Jacques Breet

Adjunkhoof

Verjaardag
13 Desember

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Enige iets met baie kerrie en chillies

Fliek
Badboys 2 en Seven

Boek
Wilbur Smith – Blue Horizon

Stokperdjies
Lees en sport kyk.

Isobel Mitchley

Akademie Adjunkhoof Intersenfase

Verjaardag
20 Julie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Knoffel en baie daarvan

Fliek
Bridges of Madison County

Stokperdjies
Legkaart bou, lees oor liggaamstaal en hoe mense se brein werk.

Troeteldiere
Freddie en Frankie

Linda Kapp

Akademie Adjunkhoof
Grondslagfase

Verjaardag
8 April

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Skaapskenkels en rys

Fliek
Pretty Woman

Boek
Enige boek van Marzanne le Roux van der Boon

Stokperdjies
Bak, Royal Icing, koekies en ek hekel graag.

Departementshoofde

Marthea Smith

Opvoedkundige Leiding
DPJ GSF (Gr3)

Verjaardag
13 Mei

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Tel koek as ‘n gereg? Anders braaivleis

Fliek
Pearl Harbour

Boek
Tjoklits vir die Siel

Stokperdjies
Lees, stap in die natuur, kuiers saam met familie en vriende en dan natuurlik INKOPIES.

Albert Basson

Verjaardag
9 Augustus

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Braaivleis

Fliek
Italian Job

Boek
Wiskunde en logika speletjies

Stokperdjies
Sport.

WD Botha

Verjaardag
10 April

Ken Jou Onnie

Seekos
Braaivleis

Fliek
Remember the Titans

Boek
Outobiografieë

Stokperdjies
Jag en gholf

Graad RR

Carlè Breytenbach

Verjaardag
12 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Gebraaide tjoppie, vars brood en slaai

Fliek
Notting Hill en Red Notice

Boek
Lucinda Riley

Stokperdjies
Lees en koffie drink.

Chané Shaw

Verjaardag
10 Januarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Sushi

Fliek
How To Lose a Guy in 10 Days

Boek
Vir die Voëls

Stokperdjies
Ek kuier graag saam familie en vriende.

Graad R

èLRaana Barnard

Verjaardag
8 Februarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Hoender Schnitzel

Fliek
The Little Mermaid

Boek
Huisgenoot

Stokperdjies
Diepsee duik, motorfiets ry en reis.

Inge Jonker

Verjaardag
9 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Pasta

Fliek
Fast and Furious 9

Boek
Every Breath – Nicholas Sparks

Stokperdjies
Oefen en hike.

Vanessa Gouws

Verjaardag
19 November

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Pasta en Sago Poeding

Fliek
‘n Romantiese komedie of ‘n aksie fliek

Boek
Ek lees nie graag nie, maar sal deur die WomansHealth blaai as dit tel?

Stokperdjies
Tyd spandeer saam met vriende en familie.

Monique Pieterse

Verjaardag
1 Desember

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Griekse kos en sushi

Fliek
Dirty Dancing

Boek
Francine Rivers – Redeeming Love

Stokperdjies
Kwaliteit tyd in die bosveld, kamp en goeie musiek om ‘n kampvuur.

Graad 1

Linda Coulson

Verjaardag
2 Desember

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Gebraaide skaapribbetjie, groente en vars gebakte plaasbrood met botter en heel konfyt

Fliek
On the Pillars of the Earth

Boek
It’s OK Not To Be OK

Stokperdjies
Bordspeletjies, onhaal, kuns, uitstappies na museums, fliekvlooi.

Chantelle van der Merwe

Verjaardag
24 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Spur wings en lekker slap tjippies

Fliek
P.S. I love you

Boek
Enige romans of riller fiksie boeke

Stokperdjies
Fotografie, draf en lees

Carika Wannenburg

Verjaardag
7 Augustus

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Seekos

Fliek
God’s not dead is of enige ware verhale

Boek
Enige Deon Meyer boek

Stokperdjies
Kuns en kunsvlyt ook om saam met my gesin te kamp en in die natuur te wees.

Melissa Bacon

Verjaardag
21 Oktober

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Alfredo pasta

Fliek
The Other Woman

Boek
The Shack

Stokperdjies
Ek geniet dit om staproetes te doen, teken en verf.

Hanli van Zyl

Verjaardag
10 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Skaaptjoppie en braaibroodjies

Fliek
Me Before You

Boek
Oros vir die Siel

Stokperdjies
Speel saam met my dogtertjies.

Graad 2

Mariana Deneys

Verjaardag
23 Januarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Beesstert, pampoenkoekies en roomspinasie

Fliek
Schindler’s List

Boek
I Am Pilgrim

Stokperdjies
Lees.

Riana Rossouw

Verjaardag
30 November

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Pizza

Fliek
Vir die Voëls en August Rush

Boek
Enige roman

Stokperdjies
Handwerk en houtwerk.

Charlene Van Deventer

Verjaardag
18 Desember

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Hoender en slaai

Fliek
A Cinderella Story

Boek
Pride and Prejudice

Stokperdjies
‘n Goeie series kyk.

Anandri Rossouw

Verjaardag
21 September

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Lasagne

Fliek
Vir altyd

Boek
Vlam in die Sneeu

Stokperdjies
Netbal.

Ursula Niehaus

Verjaardag
8 Januarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
My ma se groentesop en warm ciabatta met botter

Fliek
Remember the Titans

Boek
The Secret Garden

Stokperdjies
Slaap.

Graad 3

Marelie le Roux

Verjaardag
9 Oktober

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
‘n Lekker gebraaide skaap tjoppie en braaibroodjie

Fliek
Avengers Endgame (I love you 3000)

Boek
Mark of the lion – Francine River

Stokperdjies
Tyd spandeer saam my familie en vriende. Goeie mense en lekker geselskap is goed vir die siel!

Renè Terblanche

Verjaardag
21 September

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Lasagne

Fliek
Dirty dancing

Boek
Enige boek van Francine Rivers

Stokperdjies
Lees en creative arts.

Marthea Smith

Verjaardag
13 Mei

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Tel koek as ‘n gereg? Anders braaivleis

Fliek
Pearl Harbour

Boek
Tjoklits vir die siel

Stokperdjies
Lees, stap in die natuur, kuiers saam met familie en vriende en dan natuurlik INKOPIES

Graad 4

Melinda Nel

Verjaardag
2 Mei

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Enige iets wat ek nie self hoef te maak nie

Fliek
James Bond

Boek
Enige Ken Follet of Deon Meyer boek

Stokperdjies
Lees.

Stephanie Bester

Verjaardag
25 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Dumplings

Fliek
Disney Princess and the Frog

Boek
The Twilight Saga

Stokperdjies
Verf.

Elaine Steyn

Verjaardag
11 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
My ma se kos

Fliek
Gladiator, What we do in life…echoes in eternity

Boek
Francine Rivers boeke of Mark of the Lion

Stokperdjies
Lees, slaap en Showmax of Netflix.

Anjé Sofianos

Verjaardag
18 Junie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Skaapboud, rys en groente. Sjokolade brownies

Fliek
Courages

Boek
The O’Malley Collection – Dee Henderson

Stokperdjies
Fietsry.

Graad 5

Karen Grobler

Verjaardag
29 Augustus

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Tuisgemaakte Beef Trichado met ‘n rooiwyntjie en natuurlik altyd lus vir ‘n braaitjoppie

Fliek
Fireproof en James Bond No Time to Die.

Boek
Buiten die Bybel gee my ‘n tydskrif- dis nou ‘n bederf.

Stokperdjies
Fotografie, kuns, sing en dans, gym, Bybelstudie en skryf.

Ronelle Grobler

Verjaardag
5 Oktober

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Volstruis pastei met slaai

Fliek
Pretty Woman

Boek
Nora Roberts

Stokperdjies
Lees, ontwikkel geneties gesonde resepte.

Neil Dreyer

Verjaardag
10 Februarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Vis en chips of McDonalds

Fliek
Into the Wild

Boek
Melk die Heilige Koeie en Spun out van Shane Warne

Stokperdjies
Gholf speel, sokker kyk en braai.

Nickie Opperman

Verjaardag
9 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Skaaptjoppie en slaai

Fliek
Braveheart

Boek
In Black and White

Stokperdjies
Stappies in die natuur.

Ezanne de Klerk

Verjaardag
1 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Braaivleis en sushi

Fliek
Enige animasie of romantiese komedie

Boek
Lees graag saam met my kinders of liewer hulle lees vir my.

Stokperdjies
Visvang.

Graad 6

Margie Kotze

Verjaardag
21 Oktober

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Seekos en pasta

Fliek
Mamma Mia

Boek
Outobiografie

Stokperdjies
Soduko, Naaldwerk, lees.

Linda Janse van Rensburg

Verjaardag
23 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Potjiekos, lamsboud met rys en groente, appeltert

Fliek
Gladiator

Boek
Redeeming Love

Stokperdjies
Stap, fliek, inkopies doen.

Amanda Botes

Verjaardag
12 Februarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Koolfrikkadelle

Fliek
Sound of Music en The Gods Must Be Crazy

Boek
Soetgoed vir die Siel

Stokperdjies
Kreatiewe aktiwiteite.

Juandré Algera

Verjaardag
17 Januarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Malvapoeding

Fliek
Armageddon of Lord of the Rings

Boek
The Monk that Bought a Ferarri

Stokperdjies
N/A

Yolandé Ferreira

Verjaardag
9 Januarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Bobotie

Fliek
The greatest showman

Boek
The artist’s handbook – Ray Smith

Stokperdjies
Om kreatief te wees!

Graad 7

Heidi Lategan

Akademie DPS

Verjaardag
14 April

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Braaivleis en braaibroodjies

Fliek
Good Will Hunting

Boek
Elke keer ‘n ander skrywer

Stokperdjies
Oefen en tyd saam met my kinders spandeer.

Karen Lourens

Sports DPS

Verjaardag
6 Maart

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Pasta

Fliek
The Green Mile

Boek
Gr 7 Child in Darkness

Stokperdjies
Om my eie kinders te sien deelneem aan sport. Boot en jetski ry.

Noeline van Wyk

Verjaardag
29 Oktober

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Enige kos maar pannekoek kan my omkoop,tong in sous of ribbetjies

Fliek
‘n Geskiedkundige fliek wat fiktiewe gebeure inweef soos Gladiator, Pearl Harbour, The Notebook

Boek
Ver wink die Suiderkruin en Leotta’s Garden

Stokperdjies
Tuinmaak.

Esmeralde Pretorius

Verjaardag
25 Februarie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
My ma se kookkos

Fliek
Eat Pray Love & My Big Fat Greek Wedding

Boek
Ek is mal oor fantasie boeke. Harry Potter en Twilight is definitief my eerste keuses.

Stokperdjies
Bak en lees.

Drikus Lambrecht

Verjaardag
10 Oktober

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Steak, eier en skyfies

Fliek
Lord of the Rings

Boek
Enige Stephen King boek

Stokperdjies
Om met my honde te speel en met hulle te stap, online gaming asook om iets nuut saam my vrou te probeer

Bemarking en kommunikasie

Peet_Badenhorst

Jessica Courtney

Verjaardag
10 September

Ken Die Personeel

Gunsteling gereg
Seekos of pasta

Fliek
Pirates of the Caribbean & Heaven is Real

Boek
Good Morming Holy Spirit

Stokperdjies
Tuinmaak en enige iets kreatief.

Faktotum

Peet_Badenhorst

Eddie du Plessis

Verjaardag
25 Julie

Ken Jou Onnie

Gunsteling gereg
Enige vleisie op die vuur

Fliek
Enige oorlog fliek soos “Saving Private Ryan”

Boek
Lord of the Flies

Stokperdjies
“EK BRAAI GRAAG!!!!”

Kantoor Personeel

Peet_Badenhorst

Estelle Laubscher

Ontvangs
Peet_Badenhorst

Estelle Laubscher

Ontvangs
Peet_Badenhorst

Annatjie Arnold

Finansies
Peet_Badenhorst

Annatjie Arnold

Finansies
Peet_Badenhorst

Elouise van Zyl

Finansies
Peet_Badenhorst

Elouise van Zyl

Finansies
Peet_Badenhorst

Marjorie v Niekerk

Kantoor
Peet_Badenhorst

Marjorie v Niekerk

Kantoor

Terreinwerkers

Peet_Badenhorst

David Mbidika

Peet_Badenhorst

David Mbidika

Peet_Badenhorst

Phineas Letlalo

Peet_Badenhorst

Phineas Letlalo

Peet_Badenhorst

Peter Madau

Peet_Badenhorst

Peter Madau

Peet_Badenhorst

Elisa Leepile

Peet_Badenhorst

Elisa Leepile

Peet_Badenhorst

Daniel Tlou

Peet_Badenhorst

Daniel Tlou

Peet_Badenhorst

Lisbeth Januarie

Peet_Badenhorst

Lisbeth Januarie

Peet_Badenhorst

Martha Ramotsoane

Peet_Badenhorst

Martha Ramotsoane

Peet_Badenhorst

Norman Hlekan

Peet_Badenhorst

Norman Hlekan