NASKOOLSENTRUM
Laerskool Helderkruin – Naskoolsentrum 2024
- Tye: 06:30 – 18:00.
- Veilige en geborge omgewing.
- Huiswerk klasse deur gekwalifiseerde, toegewyde en liefdevolle personeel.
- Indeling volgens ouderdomsgroepe.
- Vakansie-programme.
- Spoggerige nuwe klouterrame!
- Gebalanseerde etes ingesluit.
Koste: R14 850 p/j (Maandelikse paaiemente is vooruitbetaalbaar)
Kontak gerus die skool se kantoor vir meer inligting by telefoon nommer 011 764 2506 of kontak Me. Elmarike de Bruin by e.debruin@kruiners.co.za.
SKRYF NOU IN!