MEDIASENTRUM

Laerskool Helderkruin is in die bevoorregte posisie om nog oor ‘n Mediasentrum te beskik. Dit is ‘n goed toegeruste sentrum wat daagliks funksioneer en ten volle gerekenariseerd is. Leerders van Graad 2 – 7 word  toegelaat om Media boeke uit te neem. Lees is vir ons baie belangrik en BOEKE is KENNIS!

media sentrum vir leerders om rekenaars te kan gebruik en boeke uit teneem

Die Media beskik oor ‘n:
Junior afdeling met Fiksie en Vakliteratuur boeke:

boek afdeling vir die junior kinders
die ander gedeelte van die junior afdeling
junior kinders kan verskillende soort boeke hier uitneem

Senior afdeling met Fiksie en Vakliteratuur boeke:

Onderwysersnaslaan:

Parate Naslaan: