KLEREDRAG

KRUINER KLITSIE KLEREDRAG

 

Amod & Sons

Epos: amodandsons@gmail.com

Tel: 011 660 2917

 

Antoinette’s Outfitters

Epos: shop@antoinettesoutfitters.co.za

Tel: 079 697 4029

 

Budget Schoolwear

Epos: budgetschoolwear@gmail.com

Tel: 066 200 4102 / Wendy: 082 789 1425

 

Friendly House

Epos: mhdooogp@gmail.com

Tel: 011 763 2566

 

SAFETEQ Schoolwear

E-pos: schoolwear@safeteq.co.za

Tel: 076 997 4557

 

Viva Sports & School Wear

Epos: tagmss@hotmail.com

Tel: 011 672 7562

KLEREBANK

Skoolklere kan ook by die Klerebank aangekoop word.

Die klerebank het geskuif en is nou langs die snoepie geleë.

Kontak:    Sharon Pauer           

               WhatsApp/SMS: 076 906 7441

Tye:         Maandae, Woensdae en Vrydae 07:00 tot 08:00

               Die klerebank is oop net tydens skoolkwartale

Spanbroekies (wat dogters onder hul rokke dra), kouse, skoolskoene en dasse is gratis.

Alle klere is tweedehands, maar in ‘n goeie toestand.

 

Skenkings

Die klerebank is afhanklik van skenkings van leerders wat die skool verlaat. Dit sal baie waardeer word indien u klere kan skenk vir die klerebank.

 

Atletiek Hempies 

Te koop by die klerebank.