KUNSKOMPETISIES
Laerskool Helderkruin se Gr. 4 – 7 leerders het deelgeneem aan die:
1) AACL-Kunskompetisie (Animal Anti-Cruelty League). Dit is ‘n kompetisie waarin donasies bymekaar gemaak word om die mishandelde diere te help deur die AACl se onbaatsugtige diens. Die Gr 4 – 7 leerder moes “Be kind to animals” op hulle eie unieke manier uitbeeld. Die Kruiners het ywerig deelgeneem aan die uitbeeldings en ‘n mooi bedrag is bymekaargemaak.
2) Die Kruiner Kunskompetisie.
3) Die Lions Internasionale kompetisie.