AANWYSINGS EN KONTAKBESONDERHEDE

Indien u graag enige verdere inligting ten opsigte van Laerskool Helderkruin wil bekom, is u baie welkom om ‘n besoek by ons te kom aflê. Ons is geleë in die boomryke Helderkruin area in Roodepoort (Gauteng). Ons skoolgebou is op die hoek van Wilgerood en Ruhamah rylane geleë, met ons kantoor ingang op die hoek van Banketrylaan en Koedoebessiestraat.

Padkaart na ons skool

GPS Koördinate

Breedtegraad

Desimale: -26.1238°
Desimale: S 26.1238°
Graad Min & Sek : S26° 7′ 25.68″
Graad & Desimale Min: 27° 51.87′

Lengtegraad

Desimale: -26.1238°
Desimale: S 26.1238°
Graad Min & Sek: S26° 7′ 25.68″
Graad & Desimale Min: 27° 51.87′

Indien u ons egter wil kontak, skakel ons gerus by die volgende telefoonnommer:
(011) 764 2506/7

Of stuur u faks aan:
(011) 764 5602

Of skryf aan:
Laerskool Helderkruin
Privaatsak X01
Helderkruin
Roodepoort
1733

Alternatiewelik kan u ook vir ons ‘n elektroniese boodskap stuur. Ons sal dan die nodige inligting aan u stuur.

Algemene e-pos adresse is:

    Navrae

    15 + 8 =