taliaBest web hosting for small businessniekerkjulle(gr5)“pit-stop”Cheap europe vpshuisWhat is windows hostingkarretjie bou
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Vuur & Vlam

4 Van ons leerlinge het hierdie naweek aan die JAGUAR PRIMARY SCHOOL CHALLEGE by Sci-Bono deel geneem. Die kompetisie het van hulle geverg om ‘n “Pit-stop” te bou, paaie te verf en hulle tegnologiese vermoens tot die uiterste te druk toe hulle ‘n Formule 1 karretjie moes bou. Die karretjie uit karton moes soos wit blits oor ‘n renbaan jaag dmv ‘n gas kannetjie. Die “Vuur en vlam” span het ons Kruiners se naam hoog gehou toe hulle die 3de plek behaal en die trofee vir die beste Profiel en tafel uitleg huis toe gebring het.
Liam Potgieter ( gr4)
Mikaela Wessels (gr4)
Lafras Beukes (gr5)
Talia van Niekerk (gr6)
Julle leerlinge is tops. En ons is hier by Helderkruin is baie trots op julle. Welgedaan!

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news