oppikruinBest price web hostingonderhulle wanneeronder gewildpret deelCheap europe vpssaamWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Bakkersdag

Oppikruin Feesdag…waar ons fees vier in Afrikaans

Die OppiKruin Feesdag is een van die groot hoogtepunte op die Helderkruin kalender.  Dit borrel met stalletjies, mense en hope pret!

Die pretpark is baie gewild onder die leerders maar vir die jonger leerders is die mini-pretpark ongelooflik lekker.  Kosstalletjies  in oorvloed….kompetisies speletjies en uitstallers wat hul produkte bemark.  Dit is die dinge wat hierdie fees van ons ’n wen-fees maak.  Die tema verander jaarliks en sorg vir groot opgewondenheid.

Kruiners loop vir die pret!

 

Kruiners drom saam om jaarliks deel te neem aan die  2km pretloop wat die Oppikruin Feesdag op die Vrydagaand afskop!

Die menigte ouers en kinders geniet familie-tyd en deel in die pret met stootkarretjies en al. Elke deelnemer ontvang ’n medalje wanneer hulle oor die eindstreep trap!
Pretloop Pretloop Pretloop

 

 

 

 


Hit Counter provided by technology news