sterktelekkergedoenhulle hoophulle bedankjaar groetjaarWeb hosting with emailWhat is windows hostingkruiners
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Twee Kruiners Tree af

Juf Linda Coetzee groet ons na 23 jaar diens en Mnr Shadrack Motei groet na 28 jaar. Ons as Kruiners wil hulle van harte bedank vir hulle diens, en die passie en vreugde waarmee hulle, hulle werk gedoen het. Hulle sal gemis word, ons wens hulle sterkte toe en hoop hulle gaan lekker rus.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news