afrigtereindtelling –Best web hosting domaintuis‘n gisterBest web hosting plansCheap europe vpsWeb hosting reviews ukgeluk baieWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Trots Op Ons Kruiners

DSC_2123

Ons 1ste Netbalspan die Chillies. Hulle het gister in ‘n tuis byeenkoms die liga teen Laerskool Fontainebleau met een doel gewen – die eindtelling was 27-26. Die afrigter is Juf Karin Lourens.

Ons rugby 1ste span, die Kwaggas het hulle liga wedsgtryd teen Laerskool Fairland ook gewen met 29-14.

Baie geluk aan al ons spanne wat die dag gespeel het! Ons is baie trots op die Kruiners!


Hit Counter provided by technology news