wordarno weggestaphoërword geleeswordteen kompeteerwordnasionaal kwalifiseerasookweggestap kampioen
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Slimkop Arno wen weer!

Arno de Beer het Saterdag 3 Augustus 2019 aan die jaarlikse Abacus Maths streekskompetisie deelgeneem het. Die kompetisie word gehou sodat leerders kan kwalifiseer om Nasionaal deel te neem. Leerders van regoor Gauteng neem deel. Daar was sowat 300 deelnemers.

Arno het weggestap met n Kampioen trofee asook ‘n 2de plek vir “dicatation” waar daar groot getalle gelees word en dit dan opgetel moet word en antwoorde gegee word.

Arno het hierde keer op n baie hoër vlak kompeteer en ook teen leerders ver bo sy ouderdom. Welgedaan Arno.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news