reeds daar gehadgehad gevolg afrigtingleeusbreet jacqueseddiegouematthew pauwer christiaanWhat is windows hostingspan 1steZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Rugby

Afrigting is reeds vanaf graad 1 vir ons leerders beskikbaar. Die kwaliteit van afrigting het tot gevolg gehad dat daar reeds verskeie Cravenweekspelers opgelewer is.

 

  • 7’s Rugby

    7's Rugby

    7's Rugby

    7's rugby

     

    Die doel van die dag is om die liefde vir die spel onder spelers te kweek en om almal die geleentheid te bied om deel te neem. Daar is verseker baie talent in Laerskool Helderkruin.

  • Goue Leeus

    2016

    Goue Leeus o.12 en o.13

    Goue Leeus (1) k

    Die handvol Kruiners is gekies vir die Goue Leeus rugby.  Brenton Branco, Neil Barnard, Maynard Nortman, Hendrik Bylevled, Christiaan Pauer, Anro Els, Divan Kruger, Brenden Venter en Michael Fouche.  Saam met hulle is Mnr Corne Swanepoel (o.12 Spanbestuurder), Mnr Chris Schutte (Goue Leeus Voorsitter) en Mnr Riaan van der Watt (o.13 Afrigter)

    2014

    redsquad

    Drie van Laerskool Helderkruin se 0/11 manne is gekies vir die GLRU “Redsquad” / rooispan

    Christiaan Pauwer, Matthew Gaaname en Niel Barnard

    Goue Leeus halfeindstryd

    Kwaggas

    2013

    Tweede  in die Noordelike Bondedag

    Kwaggas groepfoto vir web

    Camron Janse van Vuuren (buite-senter)   en Tristan Dullisear (flank) is twee van Laerskool Helderkruin se manne wat gekies is vir die  Laerskole Cravenweek span.

    0/12

    Dayton de Jongh
    Hanno Labuschagne

    Aiden Robberts
    Wian Steenkamp5 in Cravenweek span

     

    Tristan en Camron
    Goue Leeus Sewes

  • Kwaggas

    2017

    Kwaggas 2017

    Kwaggas ondersteun netbal

    2015

    Kwagga’s

    Kwaggas

    Laerskool Helderkruin het sedert 2011 ‘n trotse tradisie in plek gestel, die eerste rugbyspan word die Kwaggas genoem, elke rugby speler van Laerskool Helderkruin streef daarna om eendag ook die rooi en wit trui te dra, om ‘n kwagga te wees beteken nie net jy is ‘n talentvolle rugbyspeler nie, maar daar word ook verwag van elke kwagga, om ‘n positiewe voorbeeld vir elke kind te stel. Die Kwagga loop hand aan hand met respek, trots, stiptelikheiden getrouheid.

  • Afrigters

    Ons Afrigters is betrokke by provinsiale en streekspanne

    2017 Goue Leeus afrigting:

    Goue Leeus Afrigters

    Mnr. Riaan van der Watt (Cravenweek afrigter)

    Mnr. Jacques Breet (0/13 Spanbestuurder)

    Mnr. Corné Swanepoel (0/12 Spanbestuurder)

    Mnr. Gerhard Scholtz (7’s Afrigter)

    Sentraal-Wes:Sentraal-Wes Rugby

    Mnr. Eddie du Plessis (afrigter)

  • Rugby Akademie

    Ekstra afrigting word aan spelers gebied.  Die akademie bestaan alreeds uit 70 seuns.
  • Kampe

    0/9 – 0/13 spanne gaan op kampe en toere
    0/11A gaan na Jubaweni en die 1ste span na Sportweni

    Die rugbyseuns het heerlik gekamp by Konka

    rugbykamp

  • Bulletjie Rugby


Hit Counter provided by technology news