gaan krag2016 skopkruinerBest web hosting for artistskruinersontwikkelCheap europe vpsWeb hosting reviews ukagterspelerlaerskool nuus
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Rugby Akademie

RugbyAkademie

Ons eie Kruiner Rugby Akademie

Wonderlike nuus vir Laerskool Helderkruin. Ons stig ’n Rugby Akademie!

Die doel van die akademie is om spelers individueel te ontwikkel. Die akademie is oop vir enige leerling van die skool en fokus op vaardighede en om kennis van die spel uit te brei. Kenners is van buite af ingekry om die ontwikkeling te behartig in beide voor en agterspeler spel en spelers word individueel gemonitor.

Ons 2016 akademie skop af in Oktober en ouers sal ingelig word oor die reëlings aangaande die inskrywings van die leerders.

Kruiners ons gaan van Krag tot Krag…

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news