temashelderkruinleerdergeoefenopnamesopnamesbeplan lankWhat is windows hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
                                                                                                   Revue 2015
Ons se baie dankie aan Status studios wat ons foto’s vir ons revue geneem het.
Graad 1 tot 7
Graad 7 Graad 7 Graad 7

Graad 6 Graad 6

Graad 5
Graad 5
Graad 4 Graad 4
Graad 3 Graad 3 Graad 3
Graad 2 Graad 2 Graad 2
Graad 1 Graad 1 Graad 1 Graad 1 Graad 1
Graad R Graad R Graad R Graad R Graad R
Graad RR
Revue 2015
Algemene inligting
Kaartjieverkope het reeds geopen en ons herinner ouers om so gou moontlik hul plekke te kom bespreek. Daar is slegs ‘n beperkte aantal kaartjies nog beskikbaar en ver-tonings vir die publiek vind plaas op 1, 2, 3, 7, 8, 9, 10 en 11 September. Die koste per kaartjie is R100.
– Neem asseblief kennis van die volgende datums:
Vrydag, 21 Augustus :           Kleedrepetisie en fotodag
Maandag, 31 Augustus :       Kleedrepetisie vir ouetehuise (gedurende skoolure)
17:30 tot 20:00 kleedrepetisie
Dinsdag, 1 September :        Vertoning 18:15 vir 18:30
Woensdag, 2 September :    Vertoning 18:15 vir 18:30
Donderdag, 3 September :   Vertoning 18:15 vir 18:30
Vrydag, 4 September :          Gala-aand
Maandag, 7 September :      Vertoning 18:15 vir 18:30
Dinsdag, 8 September :       Vertoning 18:15 vir 18:30
Woensdag 9 September :     Vertoning 18:15 vir 18:30
Donderdag, 10 September : Vertoning 18:15 vir 18:30
Vrydag, 11 September :         Vertoning 18:15 vir 18:30

Ons Kruiners het begin oefen …

Revue is vir Kruiners ‘n heerlikheid

2014

Elke vier jaar het die Kruiners ‘n revue.  Hier spog ons met 2011 se revue wat tydens ons 25 jarige vieringe plaasgevind het.
Revue 2011 (15)
25 Silwer Sterre – Ons tema vir 2011 se Revue!Afskop van die Revue

Laerskool Helderkruin is vanjaar ‘n volle 25 jaar oud en die jaar is reeds aan die begin van 2011 afgeskop met ‘n gedenkdiens, koorfees en revue en is afgesluit met ‘n heerlike feesdag op 29 Oktober. Kruiners het ‘n jaar lank beplan om van die revue die sukses te maak wat dit was. Vanaf 19 Oktober tot 22 Oktober het die Kruiners 7 vertonings ingepas om elke mamma, pappa, ouma, oupa, boetie en sussie die geleentheid te gee om hierdie skouspel te beleef.

Opnames vir Revue CD

Opnames vir Revue CD

Elke leerder het die geleentheid gehad om deel te neem in graadverband en vir maande is daar aan bewegings en passies geoefen. Ouers het hard saam gewerk om kostuums en rekwisiete vir die wye verskeidenheid temas die mooiste te maak.  Elke groep het ‘n liedjie gehad waarop hulle hulself kon uitleef. Daar was van Varkies vang, Kaboemielies, en 3 susters tot Dynamite wat met vuurwerke op die verhoog afgesluit het.! Die personeel het nie terug gestaan vir hierdie besondere geleentheid nie en het met oorgawe deelgeneem op die maat van Candyman. Die aand is afgesluit met ‘n massaitem deur al die leerders van die skool. Kruiners , baie geluk julle kan!

 


Hit Counter provided by technology news