Adult vpshelderkruinkieshaveprobleme indiengebruikWhat is windows hostinghoogteaanbeveel
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Registrasie vir School Communicator

 

Geagte ouers

Indien u inligting wil bekom oor Laerskool Helderkruin is u welkom om van twee skakels gebruik te maak nl. die webblad en/of die Skool Kommunikeerder/ School Communicator

Met die skool kommunikeerder bly u op hoogte met wat by die skool gebeur.

Installeer die Kommunikeerder (D6 Technology) op u rekenaar deur te soek vir:

 

  1. d6 School Communicator  (www.school-communicator.com/download.php) en “download” deur die instruksies te volg.Download – d6 School Communicator

    http://www.school-communicator.com/download.php

    Downloads. Select your school from the list below and we’ll have you up & running in minutes. Install the School Communicator on your computer for daily alerts

  2. Selekteer laerskool Helderkruin vanaf die soeklys en dan is u in kontak met die daaglikse gebeure van die                       skool.

 

Communicator

          3.   Kies of u dit op u rekenaar wil aflaai en/of op u selfoon.  Volg net die instruksies.  Indien u probleme ondervind kan u die volgende skakel gebruik vir probleemoplossing.

                 Indien u probleme ondervind met die laai op u selfoon word aanbeveel dat u deur die “playstore” werk.

                 0860 22 11 36 (South Africa)   //   +27 21 880 0185 (International)   //   info@school-communicator.com

The School Communicator is developed by d6 Technology, a future thinking communications company.

 

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news