vereerBest web hosting domainBest web hosting for artistsBest web hosting for small business‘nBigrock coupon codesstatusfoto’sverskaf deurverskaf deur
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Prysuitdeling trofee wenners (2)

Laerskool Helderkruin vereer die uitblinkers

Tydens ‘n pragfunksie word Laerskool Helderkruin se akademiese, sport en kulturele pryse uitgedeel.  Die ‘Kruiner van die Jaar’ toekenning word ook tydens die geleentheid bekend gemaak.  Hierdie trofee word toegeken aan die Kruiner wat op alle gebiede presteer en ‘n bydra gelewer het.  Dit sluit ook in goeie akademiese prestasies.  Dit is elke jaar ‘n moeilike taak om die leerder te selekteer aangesien ons soveel veelsydige en talentvolle leerders in die skool het.

 

Die foto’s is verskaf deur Status Studios

 


Hit Counter provided by technology news