Best web hosting for artistsBest web hosting for small businessBest web hosting in malaysiaCheap europe vps What is windows hostingZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

PersoneelKenmekaar (2)PersoneelKenmekaar (3)PersoneelKenmekaar (4)

Sommer vroeg in die nuwe jaar het die personeel van Laerskool Helderkruin ‘n gesellige Kenmekaar funksie gehou. Helderkruin se nuwe personeel is almal verwelkom.  Almal het lekker saam gekuier met die tema van ‘n boereplaas. . Die nuwe personeelkamer het sommer spoggerig gelyk met die heerlikste boerekos in die middel en gemmerbier vir die dorstiges. Die tradisionele melktert en koeksisters het die heerlike geselligheid afgerond.
‘n Goeie afskop vir ‘n goeie jaar.

 

PersoneelKenmekaar (5)

 
PersoneelKenmekaar (1)

 


Hit Counter provided by technology news