& tegnologieBest web hosting domainBest web hosting for artists‘nklas“boeke kennis!”minder“distaakraadvoog voogonderwyserZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Skoolhoof

Chris Schutte

Nederige mense dink nie minder van hulself nie, hulle dink net minder aan hulself. (Ken Blanchard)

Hoof van Laerskool Helderkruin

Bestuur

Corné Swanepoel

Ek wil my beste lewer wat ek ook al doen.

Departementshoof SeniorFase
Sport Afrigter

Chris Schutte

Nederige mense dink nie minder van hulself nie, hulle dink net minder aan hulself. (Ken Blanchard)

Hoof van Laerskool Helderkruin

Riaan van der Watt

Opvoeding is die grootste wapen, wat jy kan gebruik om die wêreld te verander!

Adjunkhoof van Laerskool Helderkruin
Atletiek, Rugby en Krieket Afrigter
Goue Leeus Hoofafrigter Cravenweek-span

Jacques Breet

Kinders is die toekoms van die land, kom ons bewaar die toekoms.

Departementshoof(opvoedkunde)  DPO
Rugby-organiseerder, Atletiek-,Rugby-,k=Krieket Afrigter
Reël toere: opvoedkundig (Gr.6 en 7) asook sport, Vakhoof- SW en PSW (L.O)

 

Isobel Mitchley

Die belangrikste 2 dae in jou lewe is jou geboortedag en die dag wat jy uitvind waarom  jy gebore is. Ek is  gebore om ’n onderwyseres te wees en is bevoorreg om elke dag my doel en passie uit te leef.

DPS:  Departementshoof (Seniorfase )
Verantwoordelik vir: Kommunikasie, Bemarking,  Ouerskakeling
Akademie Gr 4 – 7

 

 

 

 

Linda Kapp

Blom waar jy geplant is!  Maak die beste van elke dag!

DPJ (Departementshoof Juniorfase)  Gr. R tot 3

Graad RR

éLRaana Venter

Ek wil ‘n verskil maak in elke kind se lewe.

Graad RR Voogonderwyser, Taakraadvoog – Sosiaal
Netbal Afrigter
Hokkie Afrigter

 

Graad R

Charlene Staples

“Skoolgee is nie ‘n beroep nie, dit is ‘n roeping.”

 

Gr R Voogonderwyser, Taakraadvoog – Sosiaal

charlene@personeel.kruiers.co.za

Atletiek, netbal & Kunswedstryd afrigter

 

 

 

Lizette Kruger

“Ek hou skool want ek het ‘n ongelooflike liefde vir kinders en ‘n liefde vir leer”

 

Gr R Voogonderwyser

Netbal en Mini-krieket afrigting

 

Erika Lombard

“The best teacher teach from the heart-not from books”

Graad R Voogonderwyser

Mari Müller

Om elke dag met ouers se kosbaarste besittings te werk is ’n groot voorreg.

Graad R Voogonderwyser
Netbal Afrigter
Mini-Krieket Afrigter

Ursula Niehaus

“Somtyds vat die kleinste goedjies die grootste plek in jou hart. (Winnie the Pooh)

Graad R Voogonderwyser
Gr R Graadhoof
Atletiek
Mini-hokkie

Graad 1

Vanessa Gouws

“A child is like a butterfly in the wind. Some can fly higher than others but each one flies the best it can. Why compare one against the other? Each one is different – Each one is special and unique in their own way.”

Graad 1 Voogonderwyser
Sport Afrigter

Marissa Kotzee

Kinders is my hart se punt!

Graad 1 Voogonderwyser
Skaak Afrigter

Carlé Breytenbach

Die liefde oorheers.

Graad 1 Voogonderwyser
Hokkie Afrigter

Linda Coulson

In my graad een klas sien ek ’n klein mensie aan die begin van sy skoolloopbaan . Elkeen met hope potensiaal. Ek poog om hulle te bemagtig met selfvertroue , kennis en entoesiasme vir die lewe en skool !

Graad 1 Voogonderwyser
Kletskousorganiseerder
RO.  Gr1

 

Linda Coetzee

Om deel te wees van die ontwikkeling van elke kind.

Gr 1 voogklas
R.O.
Koortoesig

Graad 2

Marezélle Pretorius

Ek het ‘n passie om met kinders te werk. Om die kinders met behoeftes, te help en tot hul beste vermoë te help ontwikkel.

Graad 2 Voogonderwyser
Netbal en Hokkie Afrigter
Redenaars

Rianda Vergottini

“Dis nie hoeveel jy geen nie, maar met hoeveel liefde jy dit gee wat tel”

Graad 2 Voogonderwyser
Atletiek Afrigter
Hokkie afrigter

Riana Rossouw

Kinders is soms ‘n handvol in die klas maar ALTYD ‘n h♥rtvol.

Graad 2 Voogonderwyser
Atletiek, Netbal Afrigter
Hokkie Afrigter

 

 

Lizanne Maree

Elke kind het ‘n storie…  Luister, sien raak, wees lief en onderrig met passie!

Graad 2 Voogonderwyser
Netbal Afrigter, Hokkie afrigter
Kunswedstryde

 

Zelda Nel

Ek is lief vir  kinders en geniet elke oomblik saam met hulle.

Graad 2 Voogonderwyser
Netbal Afrigter

Semoni Cancelliere

“Ek het jou lief met ’n liefde wat nooit sal ophou nie”.  (Jer. 31.3)

Graad 2 Voogonderwyser

Graad 3

Hanli van Zyl

Ek geniet skoolhou en poog om die beste uit elke kind te bring!

Graad 3 Voogonderwyser
Sport Afrigter

Marelie de Wet

Lewe elke dag asof dit die dag is waarvoor jy onthou sal word.

Graad 3 Voogonderwyser
Atletiek -Verspring, Netbal afrigter,  Tennis organiseerder
Kunswedstryd spreekkoor

Marthea Smith

Ek is bevoorreg om vir die afgelope 23 jaar my passie uit te leef … kinders!

Graad 3 Voogonderwyser
Netbal Afrigter
Breë Bestuurslid, DPO Grondslagfase, Onthaal van eregaste

Jeanne-Marie Lotter

Dit is vir my belangrik om positief in elke leerder in te bou.

Graad 3 Voogonderwyser, Graadhoof
Netbal Afrigter,  Mini-krieket organiseerder
Leessentrum – Hoof ,  Klavier begeleiding vir die Juniors in die saal en Juniors gewyde sang

 

René Terblanche

Ek is lief vir  kinders en geniet elke oomblik saam met hulle.

Graad 3 Voogonderwyser
R.O.

Karen Grobler

Plig laat mens dinge doen maar dis liefde wat jou dit met finesse laat voltooi – ek lief elke kindergesiggie wat voor my sit en dus net ‘n voorreg om met hulle te kan werk!

Graad 3 Voogonderwyser

 

Graad 4

Louise Barnard

Om gewoon te wees is maklik…  Wees anders…word ‘n Kruiner! Die liefde van ons Kruiner–familie is spesiaal.

Graad 4 Wiskunde, Voogonderwyser ,Graadhoof
Netbal Afrigter, D12 Netbalkomitee, D12 netbalblog,  Hokkieorganiseerder
Revue komitee, Dekor komitee, Leiervoog,

 

 

 

 

 

Trudie Breet

So ‘n voorreg om elke dag met die kroon van Sy skepping te werk.

Graad 4 Voogonderwyser, Gr4 Engels, Afrikaans, Nw & Tegnologie
Netbal Afrigter, Netbalorganiseerder
Portefeulje-Koördineerder, Dissipline en sporthoof-dogters, Breë bestuur

 

Elaine Steyn

As ons speel, speel ons voluit, as ons werk, werk ons voluit.

Graad 4 Voogonderwyser, Gr 4 Wiskunde, Natuurwetenskappe & Tegnologie en Afrikaans
“IT” Smart Klub,  Foto’s, Mini-Krieket.
SOS (Skool ondersteuningspan bestuur vir Intersenfase), Inligtingsraad voog

 

 

Marli Huyser

“Wees die hande en die voete van Jesus. Motiveer en inspireer.”

Graad 4 Voogonderwyser
Mini-netbal afrigter
Mini-krieket afrigter.

Sonja Lombaard

Kinders is die kroon van God se skepping, daarom sal ek hulle in liefde benader, hulle van Jesus leer en na die beste van my vermoë onderrig!

Graad 4 Voogonderwyser
Mini-Netbal organiseerder en afrigter,
Hokkie en Atletiek Afrigter
Spreekkoor afrigter, Revue en Redenaars

Graad 5

Deon Gouws

Ek geniet skoolhou en sport afrigting!

Graad 5 Voogonderwyser
Sport Afrigter

Margie Kotzé

“Boeke is kennis!”

Mediasentrum, Mediataakraadvoog; Datahantering van Helderkruin
Prysuitdeling organiseerder; Balkies en Ere-Kleure; Handboeke Gr. 4-7

 

 

 

Ezanne de Klerk

To teach is to touch a life forever.

Graad 5 Voogonderwyser
Atletiek  organiseerder en afrigter
Mini – krieket afrigter, Netbal Afrigter,

Niël Dreyer

I teach with love, humor and a touch of razzle dazzle. / Motto:  You’ll never walk alone.

Graad 5 Voogonderwyser
Atletiek, Rugby en Krieket afrigter
Gr 5 Wiskunde

Nickie Opperman

Ek is lief vir  kinders en geniet elke oomblik saam met hulle.

Graad 5 Voogonderwyser, MBK en PSW
Atletiek, Rugby Afrigter
Krieket Afrigter

Erika Gresse

Helderkruin:  My kinders!

Graad 5 Voogonderwyser, GR 5 Engels en PW
Graadhoof
Middelafstande en Landloop afrigter

Graad 6

Gerhard Scholtz

Kinders is my passie!

Graad 6 Voogonderwyser
Sport afrigter

Ronelle Grobler

My leuse vir sukses is: wees lief vir elke leerder, lag saam met hulle, en inspireer elke kind.

Graad 6 Voogonderwyser
Skaak
Wiskunde

Linda Janse van Rensburg

“Ek is baie bevoorreg om by hierdie fantastiese skool te kan werk met wonderlike kinders.”

Graad 6 Voogonderwyser, 
Mini-Netbal Afrigter
Redenaars

 

Amanda Botes

Ek glo aan die Latynse woord Araxie wat “to inspire” beteken. Ek glo as elkeen verby sy/haar sienswyse kan kom, sal hulle kan skep, want die mens is  SKEPsels. Dit glo ek veroorsaak innerlike geluk, tevredenheid en dankbaarheid.

Graad 6  Voogonderwyser, Gemeenskapsraad en gemeenskapsprojekte
Kunsonderwyser
Kunswedstryd

 

Melinda Nel

Ek is lief vir  kinders en geniet elke oomblik saam met hulle.

Graad 6 Voogonderwyser
Netbal Afrigter
Koororganiseerder Junior en kinderkoor, begeleiding in saal, verantwoordelik vir gewyde sang, kunswedstryd Afdelingshoof vokaal Gr 1 tot 12, Klasmusiek Gr 1 tot 7, Begeleier van Juniorkoor en Kinderkoor.

Graad 7

Heidi Lategan

“As jy vir die Here gaan werk, moet jy weet dis harde werk. Dit is emosioneel uitputtend, die ure is lank, die betaling nie altyd

watwonders nie, maar die aftreeplan is uit hierdie wereld!”

Gr 7 Voogonderwyser, Afrikaans

heidi@personeel.kruiners.co.za

Min-netbal en Mini-krieket afrigter

Koos Kruger

“ In ‘n kind se oë is daar nie sewe wonders in die wêreld nie; daar is sewe miljoen.” (Walt Streightiff)

Graad 7 Voogonderwyser
Atletiek,Rugby, Welpierugby, Krieket en Hokkie Afrigter

Eddie du Plessis

My missie is om die wetenskaplike binne elke leerder te ontwikkel.

Graad 7 Voogonderwyser
Rugby, Tau-rugby, Krieket en Atletiek Afrigter en Afrigter van Sentraal-Wes Rugby
Tau – verteenwoordiger,  Krieket  Organiseerder, Sentraal Wes Krieket Sekretaris en 0.10 Bestuur

 

Karen Lourens

Being an All-in-One teacher. / Om die beste te gee wat ek kan en sodoende die beste uit elke leerder te ontvang.

Graad 7 Voogonderwyser, Engels: vakhoof, Bestuur van Helderkruin
Netbal Afrigter (Eerste span Chillies)
Kultuurhoof : Redenaars, Spanredenaars, Revue Organiseerder, WOW- spelfees

Marthinus Schutte

“Lewe terwyl jy lewendig is”

Graad 7 Wiskunde

Breë Bestuur

Karen Lourens

Being an All-in-One teacher. / Om die beste te gee wat ek kan en sodoende die beste uit elke leerder te ontvang.

Graad 7 Voogonderwyser, Engels: vakhoof, Bestuur van Helderkruin
Netbal Afrigter (Eerste span Chillies)
Kultuurhoof : Redenaars, Spanredenaars, Revue Organiseerder, WOW- spelfees

Trudie Breet

So ‘n voorreg om elke dag met die kroon van Sy skepping te werk.

Graad 4 Voogonderwyser, Gr4 Engels, Afrikaans, Nw & Tegnologie
Netbal Afrigter, Netbalorganiseerder
Portefeulje-Koördineerder, Dissipline en sporthoof-dogters, Breë bestuur

 

Marthea Smith

Ek is bevoorreg om vir die afgelope 23 jaar my passie uit te leef … kinders!

Graad 3 Voogonderwyser
Netbal Afrigter
Breë Bestuurslid, DPO Grondslagfase, Onthaal van eregaste

Noeline Van Wyk

Elke kind is ‘n spesiale uitgawe … Ek wil graag aan elke kind se lewensboek help skryf.

Graad 6 Graadhoof, Rekenaarsentrum, IT-Koördineerder , Breë Bestuur
Foto’s en Berigte, Rekenaarraad voog
“IT” Smart klub, Revue Komitee

 

 


Hit Counter provided by technology news