storie elkewordBest web hosting planspret leesCheap europe vpsaktiwiteiteafgeskop jaarpretdingpret
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
  • Opvoerings

    Produksie 2000 kom loer jaarliks in met hope vermaak vir ons leerders.  Kruiners leer ook dat toneelspel ‘n wonderlike aspek van ons lewens is.

     

  • Boek Buddies

    Die Boek Buddies van die ATKV maak ons leerders lief vir lees met hul jaarlikse kuier. Die puik span besoek ons Gr. 1 – 7 leerders en dele uit nuwe boeke word aan die leerders opgevoer. Die kinders hang letterlik aan die Boek Buddies se lippe  met elke storie wat voorgedra word.

    Lees is lekker, lees is pret, lees is die beste ding wat ons het.

  • Leesweek

    Leesweek is hierdie jaar afgeskop met ‘n bekenstelling in die saal deur die Graad 7 leerders wat die week se aktiwiteite aan die leerders bekend gestel het met ‘n oulike opvoering oor lees. Dinsdag het die hele skool vir 15 minute gelees. In sommige klasse is spesiale gaste soos Oumas en Oupas gevra om vir die leerders te kom lees. Die leesweek is afgesluit met Klaasvakie wat Woensdag kom kuier het en die leerders hulself kon voorberei op die leesperiode met hulle pantoffels.

    Leesweek (6)Leesweek (1)

     

     

     

     

     

     

     

     

  • Herwin


Hit Counter provided by technology news