laerskool wet mareliegrootBest web hosting for small businessbaieBuy linux vpssterktekennis algemeneWeb hosting with emailgoud gewen toernooiskole
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Netbalnuus

Saterdag 27 Julie het Laerskool Helderkruin se o/11 netbal span deelgeneem aan die D12 u/11 World Cup. Die byeenkoms het plaasgevind by Hoërskool Florida.

Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het die inisiatief geneem om verskeie skole bymekaar te bring en die gees van netbal te ontwikkel. Elke skool het vooraf ‘n land se naam getrek om te teenwoordig, die skole het die land uitgebeeld deur hul kleredrag, algemene kennis op ‘n plakkaat oor die land, ‘n handgemaakte landsvlag asook ‘n kreet saam te stel.   Afrigters is Mee. Charlene Staples en Marelie de Wet.
Laerskool Helderkruin het Zimbabwe verteenwoordig. Die ouers, afrigters en dogters het al van vroeg oggend af gereed gemaak om van die dag ‘n sukses te maak. Alhoewel dit koud was het dit nie die dogters gekeer om hul beste spel te speel nie.

Met groot trots kan Laerskool Helderkruin sê dat die Zimbabwe Krushers (Helderkruin o/11 span) die toernooi gewen het en goud verwerf het asook die gees beker gewen het.

Baie sterkte aan Laerskool Helderkruin se o/11 span wat die D12 gaan verteenwoordig by die Regional u/11 Mini-World Cup.

IMG-20190727-WA0011

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news