indiennavrae enige meerkontak verlangnavrae indiendelportindienWeb hosting reviews uknavrae enigedelportmeer
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Helderkruin Naskoolsentrum is uitgekontrakteer
Sedert 1988 is die personeel van die naskoolsentrum die plaasvervangende ouer in die middae vir leerders wat by ons inskakel.
Ons bied:

  • Hulp met huiswerk in graadverband.
  • Verpligte studietyd vir senior leerders.
  • Gr 1 & R het eie speelgrond apart van ouer leerders .
  • Buitemuurse aktiwiteite is toeganklik vir almal.
  • Vir sekuriteit word leerders uitgeteken.
  • Leerders speel onder toesig na huiswerk tot 18:00.
  • Voedsame toebroodjies twee keer per dag & iets te drink.
  • Skoolvakansies is ons oop van 6:30 – 18:00 met ‘n dagprogram.
  • Sentrum toe op publieke vakansiedae.
  • Gesluit tussen 15 Desember en 4 Januarie.
  • Glyskaalfooie vir meer as een kind.

Vir enige navrae of indien u meer inligting verlang, kontak mev Mariana Delport 082-466-1960


Hit Counter provided by technology news