Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

‘n Paar van Laerskool Helderkruin se kinders het aan die World Monologue Games deelgeneem

‘n internasionale aanlyn drama kompetisie wat vanuit Australia aangebied word.  Vanuit al die inskrywings wat ontvang is, word daar nou 14 Regional events gehou waartydens deelnemers gekies word om aan die livestream GLOBAL FINALS deel te neem.  Drie van Laerskool Helderkruin se leerders is gekies om direk deur te gaan na die GLOBAL FINALS toe, so hulle het nie nodig om aan die Regional uitdunne deel te neem nie:

  • Hailey Keys
  • Leané Nortje
  • Dané Herselman
Oor die outeur