jordanBest web hosting for artistswakendeswart(suid-afrikaanse sasnlewerskenkingnetbal uitputtendeWeb hosting with email‘n netbal baie
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Netbal is ‘n wintersport wat baie gewild is by ons dogters. Onder die wakende oog van ons puik afrigters word goeie resultate bereik.

  • 7’s Netbaldag

    Sevens Netbaldag:   Netbal skop jaarliks af met ’n heerlike 7’s Netbaldag.  Alle dogters neem deel en speel wedstryde.  Die dogters word bederf met geskenke soos netbalballe en elkeen ontvang eetgoed.  Die geleentheid word geopen deur die 1ste Netbalspan (Chillies) wat ’n vertoning lewer. Dit is ’n gesellige geleentheid en hope pret.

     

    7's netbal sirkel onnies en ouers 7's netbal ouers vs onnies

  • Mini-Netbal

    Klik hier vir: Mini-Netbal Ma en Dogter oefeninge

    Mini-Netbal bied vir dogters die geleentheid om te ontwikkel.  Ons dogters het baie potensiaal en dit is ons poging om hulle te talent te help ontdek. Ons wys geen dogters weg nie en daar is genoeg afrigters by elke ouderdomsgroep om te help met afrigting. Dogters word aangemoedig om nie op te hou met oefen nie, goeie netbalvaardighede is baie belangrik vir die pad vorentoe! Spanwerk en spangees word ook deur sport ontwikkel.

    Daar is Mini-Netbal aande waartydens die kleingoed die geleentheid kry om teen anders skole wedstryde te speel. Spanpraatjies en krete word aangeleer.  Dit beteken dat elke netbalspeler van kleins af die lekkerte kan geniet van spansport en die deelname aan georganiseerde sport. Sulke geleenthede is kosbaar vir enige ontwikkelende kind.

    Die toewyding van die Kruiner Personeel is die dryfkrag agter  gesonde kinderontwikkeling.  Afrigters bestee baie tyd om die jong dogters te leer hoe om korrekte netbal te speel en die sport te geniet.  Soos Laerskool Helderkruin se hoof, Mnr. Chris Schutte altyd sê: om te wen is goed, om deel te neem is beter, maar om dit te geniet is die beste.

  • 1ste Netbalspanne-Chillies

    • 2017

      Chillies Capping

       

      2016

      Netbal 1ste span

       

      Netbal 1ste span 2016

      2015

       

      Chillies

    • Ons Chillies se inhuldiging gaan gepaard met die ontvangs van hul baadjies en hoede.
  • Presteerders

    2017

    Gauteng Proewe

    Liezl, Mariska en Jorden Netbal

    Liezl Cloete, Mariska O’Connor en Jordan Janse v Rensburg

    Gautengspan 2016

     

    Netbal Gauteng K

    Jaydene Swart en Surina Pretorius is gekies vir die Gauteng 0.13 Netbalspan en  Mariska O’Connor vir die 0.12 netbalspan.

    Ons 1ste Netbalspan  – Die Chillies Gauteng 2015

    ChilliesChillies

     

    o.11 A Netbal ligawenners 2015

    0.11 Netbal Ligawenners

    Laerskool Helderkruin se 0.11 netbalspan het op 19 Junie 2015 deelgeneem aan die Netbal Winterspele.

    Hulle het as wenners van die D12 distrik uitgetree.

     

    0/10 A Netbal ligawenners 2014

    Netbal Ligawenners

    0/11 B ligawenners 2014

    0.11B Ligawenners

    Gauteng netbalproewe (GSS).

    Jenna en Jeanli Gauteng Netbal

     

     Jeanli de Klerk 0/13 en Jenna Beukes 0/12 het deurgedring  na die Gauteng netbalproewe (GSS).

    Gauteng

    0/12 Netbal Gauteng

    Chillies

     Chillies    (1ste Netbalspan)

    2013

    netbal 0.12

    Netbalspan by GautengO_12 Netbal Gauteng 08_06_2013 (33)

    Netbal Gauteng Kampioenskappe  Chillies 2013

    Die 0.11A netbalspan dring deur na die  Netbal Streekskampioenskappe  Hulle eindig algeheel tweede.

     

    Tekkies vir minder bevoorregte kinders 2

  • Afsluitingsfunksie

    Netbalspeelsters is soos ‘n familie …

    Netbal AfsluitingDie toekomstige "Chillies" word verwelkom

     

  • Uitreik na ander skole

    Skenking van balle

    Skenk balle

    Laerskool Helderkuin in ‘n bevoorregte posisie om netbalballe aan Laerskool Claremont te skenk. Die Kruiners se netbalafrigters

  • Netbal-akademie

    Ma en dogter Netbal-akademie

  • Toere

    2017 George Netbaltoer

    2016  1ste Netbalspan  – Potchefstroom


    Chillies

    Laerskool Helderkruin se 1ste netbal span  op ‘n opwindende en uitputtende netbal toer in Potchefstroom.

     Oefenkamp te Konka

    Netbalkamp 2015

     

  • KHS toernooi

    0.13 Chillies

    Chillies ontspan tydens die netbaltoernooi

    KHS ToernooiChillies

    Netbal
  • Netbal afrigters

    Provinsiale afrigting en SASN Skeidsregter

    Me Karen Lourens

    Ons 1ste span afrigter is 'n Provinsiale afrigter en ook SASN (Suid-Afrikaanse Skole Netbal skeidsregter

    Ons 1ste span afrigter is ‘n Provinsiale afrigter en ook SASN (Suid-Afrikaanse Skole Netbal skeidsregter

    Die Netbaldames besig met ‘n skeidsregterskursus

    ???????????????????????????????Skeidsregterskursus

     

 

 

 

 


Hit Counter provided by technology news