uitgewersuitgewers lapa deurleesweekboekuitstallingBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansBigrock coupon codesleeslees liefdeverkope
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Lees Week

Kruiners hou weer leesweek vanaf 19 tot 22 September. Die projek is daargestel om leerders bewus te maak van die noodsaaklikheid van lees, en om ‘n liefde vir lees te kweek. Daar word ook ‘n boekuitstalling en verkope in ons saal gehou deur Lapa Uitgewers vir die 27 en 28 September.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news