Helderkruin spog met pragtige, welopgevoede leerders wat hulle merk in die lewe maak. Op alle gebiede presteer ons en talle van ons hoofseuns en dogters was ook weer gekies as hoofleiers by onderskeie hoërskole.
(Vir meer inligting klik op die skakels)
Gr. 7 Gr. 4 – 6 Gr. 1-3 Gr.RR &R
PRETDAG
Helderkruin sê jaarliks dankie aan al hulle leerders wat so hard werk deur die jaar en vir die goeie maniere wat hulle het, deur vir hulle ‘n pretdag te reël. Die leerders geniet dit baie en daar is heeldag ‘n gelag en gesels hoorbaar. Soms het hulle ook gegil as hulle teen die glybane afrits. Maar hope pret het hulle beslis gehad.