Adult vpsspog juniorkoor‘nspoggeluk baie tweeeenstemmigjullediploma spog juniorkoorspog
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

2015

Gr R kunswedstryd DanielleA++ vir Collage Pre-Primêr deur Danielle

Kunswedstryd

 

 

Kunswedstryd 2015

Kruiners het hier ook voluit ingeklim en hulle talent gewys.  Die uitslae was puik en die personeel trots op elkeen van die deelnemers.  Saam met hulle puik produkte het die Kruiners pragtige gedrag getoon en altyd opgeruim.  Hulle gedrag was vir al vyf dae onvoorwaardelik absoluut onberispelik.  Voorwaar ’n pluimpie vir elke Kruiner-ouer.

Finale uitslae tydens die kunswedstryd:

A++ en A+

Alle afdelings

A+ (Goud) Aantal toekennings A++ (Diploma)
Heliané Aucamp 3 Elanica vd Westhuizen
Aldy Esterhuizen 3 Juan Weideman
Sinea Malybesse-Smith Denard Vorster
Este-Marie Coetzee Keagan Crous
Isoné von Holtzhausen Talia van Niekerk
Eunice Breytenbach
Juan Weideman

2014

Item-wenners Kunswedstryd

Twee sussies lief musiek  

Thinette du Toit

 

Ninda du Toit

 

Die twee sussies Thinette (Gr 7) en Ninda du Toit (Gr 5),  geniet dit om fluit te speel.  Thinette speel die Alt Blokfluit en Ninda speel  blokfluit. Albei het begin in hul graad 1 jaar . Dit was aanvanklik ‘n groot uitdaging om genoeg asem te hê om die note te blaas maar na baie oefening, min asem en baie spoeg het klankies voortgekom.   Op 31 Augusts het die sussie deelgenaam aan  die Eisteddfod Instrumentale Kunswedstryd.  Thinette is aangewys as die afdelingswenner in die Instrumentale Katagorie Blasers vir die Junior Sekondêr graad 7-9 en Ninda is aangewys as  die afdelingswenner van die Instrumentale Katagorie Blasers  Graad 4-6.  Juffrou Rolien Brink, musiekonderwyseres, het die sussies baie aangemoedig en hulle harde werk en hulle musiekoefeninge het daartoe bygedra. Thinette wil graag volgende jaar die Klarinet speel en Ninda mik vir die Dwarsfluit.   Die twee sussies is ook deel van die Allegro Conspirito Kinderorkes wat ook baie bygedra het tot hulle ontwikkeling en prestasie.  Dit is pret om musiek te maak maar nog lekkerder om dit saam te kan doen.

 

Beste prestasie Klassieke Musiek:  Carina Naudé

Carina Naudé Itemwenner

Zoë Labuschagne

Sean en KeithMinke MaraisKeith en Minke

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kunswedstryd:

Kultuur Prysuitdeling

Kultuur Prysuitdeling

 

 

 

 

 

 

LAERSKOOL HELDERKRUIN

KUNSWEDSTRYD 2014

 

Laerskool Herderkruin maak beslis hierdie jaar geskiendenis met massa optrede by die Roodepoortse Kunswedstryd. Leerders vanaf Graad R tot Graad 7 het deelgeneem aan die individuele Afrikaans en Engelse voordrag, ʼn totaal van 221 leerders.  Uitstekende uitslae is verwerf as gevolg van puik afrigting deur die personeel van die skool en die entosiasme van die leerders.

 

En so spog ons met:

Diplomas =   58

A+           = 80

A             =  69

B             = 14

Ook vir ʼn eerste keer het 6 Spreekkore deelgeneem en spog elk met ʼn diploma. Ons Graad 6 “Choral Verse” is ook aangewys as die item wenners in hulle kategorie. 242 Leerders het deelgeneem aan die verskeie spreekkore. Baie harde werk is ingesit om hierdie sukses te behaal.

Graad R en 1 – 93%

Graad 2 en 3 – 90%

Graad 4 – 95%

Graad 5 – 92%

Graad 6 – 95%

Graad 7 – 98%

 

Ons kinders het ook baie sangtalent.

Die Juniorkoor spog met ʼn A+ en ʼn diploma en die Kinderkoor met 5 diplomas.

Junior koor behaal ‘n A+ (89%) vir hul Gewyde sang item en ‘n diploma (92%) vir hul Program van 3 liedere.

Die Kinderkoor behaal diplomas in al vyf items.

Gewyd – 92%

Eenstemmig – 91%

Meerstemmig – 93%

Volksmusiek – 93%

Program van 3 liedere – 94%

Kultuur Prysuitdeling

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kunswedstryd:  Orkes

Pragtig julle verdien julle diploma:

 

 

Kunswedstryd Orkes

Kunswedstryd: Solosang

Solosang seniorsBaie geluk aan al die leerders van Laerskool Helderkruin wat aan die RAK Solosang deelgeneem het.  Hulle het puik presteer.  Dit was harde oefening gedurende die vakansie, maar dit het baie goeie resultate opgelewer.  Juffrou Melinda Nel was die afrigter wat baie insette gelewer het.  Sy het ‘n liefde vir musiek en het dit beslis oorgedra aan die leerders.  Al het die senuwee gepla het dit beslis nie so gelyk terwyl die kinders so mooi gesing het nie.

 

Karli Marais A++Estia Scheepers A++Mienke Rossouw A++Detlef Smit A++Sinéa Malabysse-Smith A++Aldy Esterhuizen A++Ninda du Toit A++ Jolinda de Kock A++Willie Naudé A++Neige Booysen A++Thinette du Toit A++Anika Venter A++Divan van Wyk A++ Carina Naudé A+
Chanté Roome A+
Mariska Adriaanzen A+
Karla Strydom A+

Solosang Juniors
Solosang (Vokaal) Gr R tot 3
Ons leerders het wonderlik presteer tydens die kunswedstryd (RAK). Van die 33 Helderkruin deelnemers het almal bo 80% gekry. Nege het diplomas (bo 90%) verwerf. Dit was die harde werk van ons musiekjuffrou Me Carien Horn. Haar talent om leerders op so ‘n vroeë ouderdom te ontwikkel is verstommend.
Juffrou Carien het die moeite gedoen om vir elke kind ‘n CD te sny, met hul betrokke liedjie op. Sy verduidelik op die CD vir hulle waaroor gaan die liedjie en sy praat mooi om vir hulle aan te dui waar die moeilike vangplekke is. Sy is ‘n juffrou 1000.

Diplomawenners solosang juniors
Die volgende leerders is wenners in hul items tussen ál die skole:

Christiaan Naudé        Gr 1 Seuns
Genna Labuschagné  Gr 1 Dogters
Gerhard Bothma         Gr 2 Seuns
Lisa Roome                Gr 2 Dogters
(ook die beste van al die Gr. R tot Gr 3 leerders) Sy kry 93%
Lea Ferreira                Gr 3 Dogters

Juffrou Carien sê dankie vir julle harde werk. Sy is baie trots op elkeen!

Solosang Gr R

Juf Carien en solosang groep

Jaydon Poetry

 

 

 

 

 

 

Diplomawenners: Poësie

Jaydon Venter (Gr 5), Joshua Olivier, Jessica Potgieter, Jayden van der Merwe, Christopher Kriel, Ivan Olivier, Hugo Human en Waldt kry Diplomas (A++) tydens die Roodepoortse Afrikaanse Kunsvereniging (RAK). Die kommentaar van die beoordelaar was positief en opbouend. Dankie Kruiners julle is puik!

Kunswedstryd Poësie

 

 

Met die Engelse Poetry het dit net so goed gegaan en hier is van die Diplomawenners

Agter links: Dané Willemse, Michael van Niekerk en Gideon Coulson
Voor links:  Ninda du Toit, Shenique Mostert en Jordan J van Rensburg

Kunswedstryd

 

 

Kunswedstryd

WOW!  Kruiners maak verseker geskiedenis met die aantal leerders en uitstekende uitslae by die Roodepoortse Kunswedstryd hierdie jaar!

6 Spreekkore spog elk met ‘n diploma!  Daar het altesaam 242 leerders deelgeneem aan die verskeie spreekkore.

Graad R en 1 – 93%

Graad 2 en 3 – 90%

Graad 4 – 95%

Graad 5 – 92%

Graad 6 – 95%

Graad 7 – 98%

221 Leerders het deelgeneem aan die individuele voordrag en het hulself uitstekend van hul taak gekwyt.  Ons is trots op elke deelnemer en sy/haar uitslag.

Diplomas = 58

A+ = 80

A = 69

B = 14

Baie geluk aan ons twee kore met hul puik prestasie!

Juniorkoor behaal ‘n A+ (89%) vir hul Gewyde sang item en ‘n diploma (92%) vir hul program van 3 liedere.

Die kinderkoor behaal diplomas in al vyf items.

Gewyd – 92%

Eenstemmig – 91%

Meerstemmig – 93%

Volksmusiek – 93%

Program van 3 liedere – 94%

 

Spreekkore:

Gr2 Spreekkoor

Gr2 Spreekkoor Gr R en1 Spreekkoor Gr R en 1 spreekkoor Gr 6 Spreekkoor Gr 4en5 spreekkoor (3) Gr 4en5 spreekkoor (2) Gr 4en5 spreekkoor (1) Gr 2 en 3 Spreekkoor (2) Gr 2 en 3 Spreekkoor (1)

 


Hit Counter provided by technology news