Adult vpshaar voorregBest web hosting for artistswaarlik voorregvolgendetwee verteenwoordigWeb hosting reviews ukgekiesvolgendesterkte baie
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Kruiners spog met twee baie talentvolle dogters

Chloe RexKarli Holtzhausen

 

Chloë Rex is as die Lions se Wenner van die kunskompetisie “Kindness matters” van hierdie streek aangewys. Ons wag in spanning vir die uitslae van die volgende rondte. Pragtige tekening, jy is voorwaar baie talentvol. Sterkte, die Kruiners hou ons duime vas.

En dan ook vir Karli Holtzhausen sy is gekies om SA te verteenwoordig by die Commonwealth kampioenskappe vir Karate vanaf 27 Nov tot die 2de Desember 2018, sy gaan ook deelneem aan die “Youth Cup” vanaf 11 – 18 Desember in Italie.

Dit is waarlik n eer en n voorreg vir haar om Suid-Afrika te gaan verteenwoordig by die twee geleenthede. Ons wens jou baie sterkte toe Karli!

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news