marochelle &julleweesBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansjaarlaerskooljaarwerk hardeZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Kruiners sê geluk aan ons nuwe leiers vir 2019

 

cof

cof

Die Kruiners wil geluk sê aan ons nuwe leiers vir 2019, asook hulle ouers vir al die harde werk en saamstaan in die Kruinergemeenskap.  Julle en ons as skool kan trots wees op julle kinders. Die hoofleiers van die skool is

Hoofdogter: Talia van Niekerk
Hoofseun: Vaughn la Grange
Onderhoofdogters: Lisa Roome & Marochelle Robertson
Onderhoofseuns: Tommy Buckle & Jarred Coetzee

Leiers van Laerskool Helderkruin mag die jaar wat kom julle hoogtepunt jaar wees. Dra jou rooi trui en balkie met trots. Sterkte en seen spreek ons oor julle uit.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news