Best web hosting for artistsseptembergekiesqualifyinggauteng haar verwerfgeskietqualifying “matrix geskietkruger zanelle afgelopejaarZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Kruiners kan skyfskiet

Zanelle Kruger Gr 7, is die afgelope naweek gekies as deel van die o/14 Gauteng Skole Skyfskiet span. Sy verwerf haar Gauteng klere. Haar MQS pins word ook aan haar oorhandig – sy ontvang dit omdat sy tydens elke liga wat sy die jaar geskiet het die “Matrix Qualifying score” vir haar ouderdom geskiet het. September neem sy deel aan die SA kampionskappe wat in Belville in die Kaap gaan plaasvind. Baie sterkte Zanelle!

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news