baiedeelgeneem kaapstadBest web hosting domainskool melindaBigrock coupon codesmaarchicagotrotsWindows xp hosting
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Kruiners Dirigent wen groot!

Die Kruiners kan met reg spog, beide kore se dirigent Schalk van der Merwe – het aan die Len van Zyl Dirigente Kompetisie in Kaapstad deelgeneem – en uit 26 gekose deelnemers, was hy een van die 3 finaliste maar is toe op 27 jarige ouderdom as algehele wenner aangewys. Die prys is ‘n internskap in Amerika by die Philadelphia Simpfonie Orkes en ‘n semester by die North Western University in Chicago. Ons kore saam met Me. Melinda Nel en die skool is baie trots en bevoorreg om iemand van sy talent en kundigheid in ons midde te hĂȘ.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news