Best price web hostingelkeenBest web hosting for artistsBest web hosting for small businessafdelingsBest web hosting plansdeelgeneemjunior – kore
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Kruiner Kore sing eerste plekke los in die Sing in Harmonie kompetisie

 

 

 

Beide ons kore – die Junior en die Kinderkoor het deelgeneem aan die Nasionale Skoolkore kompetisie wat aangebied word deur kykNet – Sing in Harmonie, te Silverstar Casino se Globe teater. En beide ons kore het hulle afdelings gewen, en is nou deur na die finaal. Bravo aan elkeen van jong supersterre! Julle was fenominaal. Die kompetisie word vanaf Sondag 11 Junie op kanaal 146 om 16:00 uitgesaai


Hit Counter provided by technology news