spanverskafdeurstatuskwaggasBigrock coupon codesBuy linux vpsspanne vierWindows xp hostingZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Alle graad 1 tot graad 3-leerders word bekend gestel aan mini-krieket. Die basis vir goeie krieketspelers word hier gelê.
Die ouer leerders ontvang intensiewe afrigting. Laerskool Helderkruin is die afgelope jare gevestig as die voorste krieketskool in die Wesrand.

  • Mini-krieket

  • Pa en Seun Mini-krieket

    Krieket ontwikkeling onder jong kinders is heerlik en  dit geskied onder die leiding van Laerskool Helderkruin se mini-krieket afrigters.  Met die pa en seun mini-krieket  is dit nie net die seuns wie se vaardighede opgeskerp is nie, maar pa moet self bontstaan en nuwe kolf-, boul-en veldwerk tegnieke aanleer.    Die vaardigheids-oefeninge word op ‘n prettige, tog kompeterende wedstryd tussen pa en seun afgesluit.

    Mini-Krieket

    Mini-Krieket

     

     

     

     

     

     

    2014

    Pa&Seun miniKrieket Pa&Seun mini-Krieket Pa&Seun miniKrieket Pa&Seun miniKrieket

  • 1ste Spanne: Kwaggas

    2016

    ligawennes Kwaggas 1ste span

    Verskaf deur Status Studios

    Divan Kruger, Michael Fouche, Joshua Dullisear, Neil Barnard (liga Kaptein), Christiaan Pauer (Aandreeks kaptein), Kyle Herselman, Christiaan Fourie, Adean Mollentze, Damian Mollentze, Dian Huyser, Mynhardt Nortman en Ryan Coetzee

    2015

    Ruben Eksteen (kaptein), Neil Barnard, Charl Brink, Ryan Coetzee, Juan du Plessis, Lee Foxcroft, Damian Mollentze, Adean Mollentze, Christiaan Pauer, Luan Purchase, Andeon Olivier, Worral Raymond, Tristan Vermeulen

    1ste span Krieket

    1ste span Krieket

    2013

    Krieket 1ste span

     

  • Presteerders

    2016

    Hierdie leerders is gekies vir Gauteng-Wes:

    • Ruan Nel
    • Joshua Dullisear
    • Christiaan Pauer en Neil Barnard

    Hierdie leerders is gekies vir Johannesburg-Wes:

    • Alexander Galatis, Brandon Pieters, Corné Swanepoel, Kyle Swanepoel, Aiden Pretorius, Christo Lombard, Anro Celliers, Hanro Mouton, Matthew Le Roux, Jandre Botha en Jamie Hoffmann
    • Tiaan Goosen, Joshua Meyer, Ethen Oberholzer, Emden Petzer, Werner Durheim, Mouton van Rooyen, Alex Venter (opgetrek)
    • Morné Ehlers, Divan Spies en Ruan Nel
    • Joshua Dullisear, Kyle Herselman en Michael Fouche
    • Christiaan Pauer en Neil Barnard

    2015

    Hierdie leerders is gekies vir die Gauteng-Wes Regionals krieketspanne. Hulle speel vir die Gauteng span en dit is ‘n baie groot eer.
    0.11 B Joshua Dullisear –
    0.12 Christiaan Pauer en Neil Barnard
    0.13 Ruben Eksteen, Tristan Vermeulen
    Joshua Sentraal-Wes krieket - Copy Sentraal-Wes krieket Ruben Eksteen Tristan Vermaak (2)


     

    2014

    Ons wens graag die volgende spelers geluk met hul verkiesing tot die verskeie Sentraal-Wes krieketspanne vir 2014

    0.9 Sentraal Wes krieket - Copy

    O/9   Morné Ehlers, Ruan Nel, Heino Van Rooyen, Divan Spies, Juan Fourie en Carl Whitehead.

    0.10 Sentraal Wes krieket - Copy

    O/10 A    Joshua Dullisear en Michael Fouché
    O/10 B    Kyle Herselman en Divan Kruger

    0.11 Sentraal Wes krieket - Copy

     

     

     

     

     

     

     

     

     

    O/11       Neil Barnard,Christiaan Pauer en Ryan Coetzee (reserwe)

    Krieket Krieket

    Krieket: Ruben, Lee en Tristan

    O/13    Jacques Bohlmann                       O/12  Tristan Vermeulen, Ruben Eksteen en Lee Foxcroft(reserwe)

    Aiden Roberts

    Sentraal- Wes span: Aiden Roberts.

    Krieket: Ruben, Lee en Tristan

    Triston, Juan Lee Andeon

    Sentraal-Wes proewe 0/12

    Ruben Eksteen, Gideon Jansen, Andeon Olivier, Juan du Plessis, Lee Foxcroft en Tristan Vermeulen is deur na die volgende rondte.

    Sentraal-Wes:

    0/12                      Jacques Bolhmann,  Aiden Robberts en Diaan Viljoen
    0/13                      Arno Meyer, Johan Mulder, Conrad van Dyk en Tristan Dullisear

  • Aandreeks

    2016

    Die Kwaggas wen die plaat afdeling van die Aandreeks

    ligawennes Kwaggas 1ste span

    Verskaf deur Status Studios

    2015

    Die Kwagga krieketspan wen die Sentraal-Wes krieketaandreeks

    Van die twaalf deelnemende skole het die Kwaggas eerste geëindig.

    Die volgende seuns is as spelers van die onderskeie wedstryde aangewys:

    Laerskool Helderkruin vs Laerskool Horison:  Worral Raymond

    Laerskool Helderkruin vs Laerskool RAM:   Ruben Eksteen

    Laerskool Helderkruin vs Laerskool Florida:  Ryan Coetzee

    Worral Raymond is ook as die “Master Blaster” aangewys.

    Die veldwerker van die toernooi was Andeon Olivier.

    1ste span Krieket

    2013

    Krieket 1ste span

     

     

    Krieket 1ste span

     

     

    Aandreeks:
    Sentraal-Wes Krieket

    Die aandreeks het afgeskop en beloof om weereens ‘n groot sukses te wees.  Ons wil Helderkruin Total bedank vir die borg van die 1ste span hemde.

     

     

     

  • Krieket Toere

    Kriekettoer foto’s

     

    2de spanKrieket 2de span

    Kriekettoer groepfoto

     

  • Liga Wenners

    2016

    Vier van ons Vyf spanne wat liga speel, wen die liga:

    Krieket 0.9 Ligawenners

    Verskaf deur Status Studios

    0.11A Ligawenners 2016 Krieket

    Verskaf deur Status Studios

    2de Krieketspan ligawenners

    Verskaf deur Status Studios

    ligawennes Kwaggas 1ste span

    Verskaf deur Status Studios

    O/10A Krieketspan:  Skole Liga wenners vir twee agtereenvolgende jare

    0/11 Krieket ligawenners

    Heino van Rooyen, Ruan Nel, Morné Ehlers, Marcin van Eyssen, Justin Beukes, Divan Spies (kaptein), Liam Jacobs, Keaton van Deventer, Juan Fourie, Jandré Labuschagne, Jarek Greeff en Carl Whitehead saam met hul afrigter Mnr. Riaan van der Watt (Adjunkhoof)


Hit Counter provided by technology news