Adult vpsBest web hosting for small businessleidingdeelfinaalsterktekorefinaalWindows xp hostingkore
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Kore – Sing in Harmonie

IMG-20180512-WA0008

Beide ons kore – die Juniorkoor en die Kinderkoor onder leiding van Me. Melinda Nel en Schalk van der Merwe is vanjaar vir die 3de jaar deel van die finaal van die Sing in Harmonie Nasionale Skoolkore kompetisie. Ons wens hulle sterkte toe met die kompetisie wat hierdie maand plaasvind.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news