Adult vps      
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Indien u graag enige verdere inligting ten opsigte van Laerskool Helderkruin wil bekom, is u baie welkom om ‘n besoek by ons te kom aflê. Ons is geleë in die boomryke Helderkruin area in Roodepoort (Gauteng). Ons skoolgebou is op die hoek van Wilgerood en Ruhamah rylane, met ons ingang in Banket rylaan.   Padkaart na ons skool

GPS Coordinates Decimal Decimal Deg Min & Sec Deg & Decimal Min
Latitude -26.1238° S 26.1238° S 26° 7′ 25.68″ -26° 7.428′
Longitude 27.8645° E 27.8645° E 27° 51′ 52.2″ 27° 51.87′

 

 

Indien u ons egter wil kontak, skakel ons gerus by die volgende telefoonnommer:
(011) 764 2506/7
Of stuur u faks aan:
(011) 764 5602
Of skryf aan:
Laerskool Helderkruin
Privaatsak X01
Helderkruin
Roodepoort
1733
Alternatiewelik kan u ook vir ons ‘n elektroniese boodskap stuur. Ons sal dan die nodige inligting aan u stuur
Ons e-pos adresse is:
Algemene Navrae:
kantoor@kruiners.co.za
hoof@kruiners.co.za  Hoof
adjunkhoof@kruiners.co.za Adjunkhoof
dpo@kruiners.co.za Departementshoof – Opvoedkundige Leiding
dps@kruiners.co.za Departementshoof – Intersenfase
dpj@kruiners.co.za Departementshoof – Grondslagfase
rekenaarsentrum@kruiners.co.za RekenaarsentrumMediasentrum
media@kruiners.co.zaAdmin
admin@kruiners.co.za

Hit Counter provided by technology news