’nminderbevoorregteBest web hosting for artistsBest web hosting for small businesshierdiewarekindertjiesWeb hosting reviews ukskoolheining word kersliggies
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

’n Ware Kruinersfees

Twee jaarliks hou ons Kruiners ’n onvergeetlike Kersfees-feesgevier.

Ons doel is om te help deur lekkergoed in te samel en lekkergoedpakkies op te maak vir minderbevoorregte kindertjies. Die projek is verseker ’n reuse sukses elke keer  met al die lekkergoed wat ingesamel word en die ouers se hulp om die pakkies te verpak.

Die skoolheining word met kersliggies versier. Daar word piekniek op die rugbyveld gehou, Kersliedere gesing en elke graad voer in graad verband ’n Kers item opg. Die die doel van hierdie geleentheid is om terug te gee aan die gemeenskap en ouers skenk skoendose met geskenke vir die minderbevoorregte kinders.

Hierdie jaar se Kruinerfees poog ons om nog groter en beter te doen as vorige jare. Ons kan nie wag om die Christusfees te vier nie.

 

 


Hit Counter provided by technology news