Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Die Kruiners hou kenmekaar – “Grand Prix” manier: Dit was ‘n kaskardag vol pret en plesier. Elke klas het hulle eie kaskar gehad, en moes volgens ‘n land die kaskar en deelnemers versier. Daar was groot pryse op die spel en te danke aan ons borge was die dag ook ‘n reuse sukses!