Adult vpsBest web hosting domainBest web hosting for artistsBest web hosting for small businessBest web hosting in malaysiaBest web hosting plansCheap europe vpsWeb hosting reviews ukWhat is windows hostingZombie panic source dedicated server
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Maart

2 Vrydag Atletiek: Gauteng (Ruimsigstadion)
3 Saterdag Atletiek: Gauteng (Ruimsig Stadion)
Rugby vs Saamtrek (weg)
5 Maandag Aikôna-Fees (Graad 4 en 5)
6 Dinsdag Netbal vs Unika
Rugby vs Unika en Louw Geldenhuys (tuis)
Kletskouskarnaval (Graad 2 en 3)
Beheerliggaam verkiesing
7 Woensdag Aikôna-Fees (Graad 6)
Welpie-Rugby- en Mini-Netbaltoernooi (tuis)
8 Donderdag Aikôna-Fees (Graad 7)
9 Vrydag Rugby: St. Benedicts Fees
10 Saterdag Rugby: St. Benedicts Fees
13 Dinsdag Beheerliggaam verkiesing
14 Woensdag Welpie-Rugby- en Mini-Netbaltoernooi (tuis)
15 Donderdag Rugby en Netbal vs Krugersdorp-Noord (weg)
17 Saterdag Rugby: Skeidsregter Evalueringsdag
Rugbydag: o.9 (Roodekrans)
21 Woensdag MENSEREGTEDAG
24 Saterdag Mini-Netbal: D12 Toernooi (Maragon)
28 Woensdag Skool sluit
Rapporte uit: GSF en ISF
Rugby vs Bekker (o.9 en o.10) (weg)
Netbal: o.13 Toer: George
30 Vrydag GOEIE VRYDAG
Rugbytoer: Sportweni

April

2 Maandag Rugby: Bekker (o11B en 2de span)
6 Vrydag Rugbytoer: Jubaweni (o.11)
10 Dinsdag Skool heropen
14 Saterdag Opedag (Graad RR/R en 1)
16 Maandag GSF Oueraand
17 Dinsdag ISF Oueraand
18 Woensdag Rugby en Netbal vs Unika
21 Saterdag Netbal: Maragon (o.10 tot o.13)
25 Woensdag Tau-rugby en Mini-netbal
27 Vrydag VRYHEIDSDAG
30 Maandag SKOOLVAKANSIEDAG

Mei

1 Dinsdag WERKERSDAG
29 Dinsdag Gholfdag (Krugersdorp)

Junie

16 Saterdag JEUGDAG
20 Woensdag Rugby: GLRU – o.12 (Vryheid)
22 Vrydag Skool sluit
Rapporte uit: GSF en ISF
24 Sondag Rugby: GLRU – o.13 (Sasolweek)
Netbal: Toernooi (Provinsiale spanne)

Julie

1 Sondag Rugby: Cravenweek (Kimberley)
17 Dinsdag Skool heropen
20 Vrydag Netbal: SASN Hoërskool Kampioenskappe (E.G. Jansen)
23 Maandag GSF en ISF Oueraand (op uitnodiging)
28 Saterdag Mini-Krieket (Pa-en-seun-oggend)

Augustus

1 Woensdag Koor: Helderkruin Koorfees
3 Vrydag Oupa- en Oumadag (Graad RR en R)
9 Donderdag VROUEDAG
24 Vrydag Pretloop
25 Saterdag Feesdag
31 Vrydag Groepfoto’s: Sport en Kultuur

September

6 Donderdag Foto’s: Boetie en Sussie
8 Saterdag Mini-Hokkie: Rondomtalie
14 Vrydag WOW-Spelfees Provinsiale Rondte
15 Saterdag Mini-Hokkie: Rondomtalie
24 Maandag ERFENISDAG
28 Vrydag Skool sluit
Rapporte uit: GSF en ISF
30 Sondag Kinderkoor: Toer

Oktober

9 Dinsdag Skool heropen
12 Vrydag Kruinlympics
15 Maandag Graad 6 Opvoedkundige Toer
GSF en ISF Oueraand (op uitnodiging)
20 Saterdag WOW-Spelfees Nasionale Rondte
26 Vrydag Wynveiling
31 Woensdag GSF: Spogaand

November

28 Woensdag Gradeplegtigheid Graad R

Desember

6 Donderdag Prysuitdeling: Oefening
10 Maandag Prysuitdeling
12 Woensdag Skool sluit
Rapporte uit: GSF en ISF

Hit Counter provided by technology news