rakende vraeaanlyn-bestellings helderkruin) kruiner pragtigeBest web hosting in malaysia(tanniepragtigepragtige(tannieuitoefenaankope
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Ons Pragtige Kruiner Snoepie

Leerders by Helderkruin kan ’n keuse uitoefen tussen aankope by ons snoepie. Kruiners kan met die Kruinermunte aankope doen by beide die snoepie.  Die Kruiner Snoepie werk met ’n kaartstelsel- “lunchcards” (slegs vir leerders van Helderkruin).  Aanlyn-bestellings is ook beskikbaar.  Vir enige vrae rakende die kaartstelsel skakel 010 140 1327

Nog van ons pragtige Snoepie (Tannie Retha)

Snoepie

 

Helderkruin Kafeteria

Snoepie Spyskaart Week van 4 Maart :


Menu

Maandag
  • H Dogs

R 20.00

Dinsdag 
  • Toasted Ham en kaas
 R15.00
Woensdag 
  • Pastaslaai

R20.00

Donderdag
  • Pannekoek
 R5
Vrydag
  • pizza
 R13 per sny of R28 per boksie

Hit Counter provided by technology news