Graad 5’s het hier ‘n baie interessante opdrag om sekere kleure op die voorgrond en ander die agtergrond te verf. Die “Eienaardige “skilderye is alles net om die leerders kennis en vaardigheid te leer. Die kennis ten opsigte van soorte verfkleure en kunselemente.