Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Hoofleiers vir 2021

Dit is vir ons n groot voorreg om met u mee te deel dat die volgende Graad 6 Kruiners verkies is as die hoofleiers vir 2021.

Hoofdogter: Dané Herselman.

Hoofseun: Reuwan Henning.

Onderhoofdogters: Robin Steenkamp en Estee-Mari Smit.

Onderhoofseuns: Ethan Barker en Alexander Galatis.

Oor die outeur