Hokkie
Laerskool Helderkruin bied hokkie aan vir dogters en seuns. Wanneer ons spelers hoërskool toe gaan is hulle al vertroud met die vaardighede en tegnieke van hierdie gewilde sportsoort.
Van ons leerders het al die D12 hokkiespan verteenwoordig.
-
Mini-Hokkie
-
Seuns-Hokkie
- Verskaf deur Status Studios
-
Dogters-Hokkie
-
1ste SPAN DOGTERS-HOKKIE
-
1ste SPAN SEUNS-HOKKIE