Comment are off
Hokkie 1ste spanne
Baie geluk aan ons eerste Hokkie spanne – seuns en dogters. Dankie aan ons borge vir die spelers se netjies klere en baadjies. Saam met die dogters is hul afrigters Mee. Stephanie en Elmien. Sterkte met die seisoen en die ligawedstryde wat voorlê.