laerskoolonderwyseresse uitsonderlikeskakelsBest web hosting plansholistieseCheap europe vpstrotsWhat is windows hostingonderwyseressevind
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za

Welkom by Laerskool Helderkruin se Grondslagfase.  Hierdie fase van u kind se ontwikkeling lê die basis en daarom is ons trots op ons uitsonderlike onderwyseresse, wat nie net hoogs gekwalifiseerd is nie, maar ‘n passie vir kinders en die onderrig van kinders het.

Ons het ‘n gebalanseerde kirrukulum en baseer die kind se holistiese ontwikkeling op die volgende vier pilare:

  • By Laerskool Helderkruin onderrig en voed ons kinders op om hulle te lei tot onafhanklike volwassenes

  • Helderkruin is trots daarop om ‘n kleurvolle en wye reeks van kulturele aktiwiteite aan te bied
  • Behalwe die normale sportaktiwiteite, bied Helderkruin iets unieks.  Ons het ‘n Kinderkinetikus wat voltyds werk met ‘n program om ons leerders te ontwikkel.
  • By Helderkruin beteken leierskap vir ons om te “dien” en mekaar te help deur voorbeeld
  • Ons reik uit na die gemeenskap en ondersteun heelwat organisasies.

U sal inligting vind oor die werking van Laerskool Helderkruin deur die skakels te volg

    • Akademie

    • Addisionele Benodighede

    • ITEM_TITLE

      ADD_CONTENT_HERE
    • Addisionele Benodighede

    • Projekte

    • Akademie

      Flink dink!
      Jayden Bester, ‘n Gr 3 leerder van Laerskool Helderkruin, is ‘n slimkop as dit by hoofrekene kom. Met die afgelope Numeracy Challenge het hy 30 berekeninge in net 10 minute kaf gedraf! Boonop het hy almal korrek gehad.
      Jayden moes verder aan die cluster-kompetisie gaan deelneem het. Daar het hy net so flink gedink! (80%). Ons Kruiners is baie trots op hom.
    • Addisionele Benodighede


Hit Counter provided by technology news