– raadBest web hosting domainbeplanning tafelstweeBest web hosting in malaysiasosiale –self allesself alles moesWindows xp hostingdogters groep
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Gr 7 Sosiale Raad

Gr 7 Sosiale Raad – as deel van hulle Taakraadpligte en addisionele opleiding, het die groep dogters die Bestuur en personeel van Helderkuin bedien. Hulle het vaardighede geleer wat onder andere insluit – tafeletiket, dek van tafels, beplanning van ‘n ete wat ook die uitnodiging en spyskaart insluit. Die dogters moes alles self doen. Hulle is bygestaan deur die twee voogde, Juf Charlene Staples en Juf elRaana Barnard.

Oor die outeur

Hit Counter provided by technology news