voorwaar‘nsoutgebak soet vormlip-lek-lekkerBest web hosting for small businessseptember saterdaggebak jullekruiners weetWhat is windows hostingkruiners
Telefoon: (011) 764-2506
E-Pos: info@kruiners.co.za
Comment are off

Gr 6 leerders se Bakkersdag

 

Elke Graad-groep word die geleentheid gegee om ‘n Bakkersdag aan te bied. Ouers gee skenkings in die vorm van soet of soutgebak, en die leerders en personeel verkoop dit dan een dag in ‘n maand aan die res van die skool. Die gemiddelde inkomste op so ‘n dag is sowat R6500.00. Ons Gr 6’s leerders het egter ‘n rekord opgestel, met verkope van meer as R10 000. Die geld word dan deel van die skool se jaarlikse groot projek – die Oppiekruin Feesdag – wat plaasvind op Saterdag 2 September 2017.

Welgedaan Gr 6’e! Julle gebak was voorwaar lip-lek-lekker. En duidelik weet die Kruiners hoe om te bak en brou.


Hit Counter provided by technology news