Gr. 4 KLASSE
-
Die Graad 4 leerders eet stroopsoet poeding in die Afrikaanse klas. Die leerders het tydens hulle nuwe tema in Afrikaans, hulle maats en onderwysers kom bederf met die heerlikste soet geregte. Van ouma se gunsteling broodpoeding tot roomys en stroop het die Afrikaanse periodes letterlik vinger-lek-lekker gemaak.
Gr 5 LEERDERS
-
Tydens die Lewensvaardigheid periode het die Gr 5 leerders aandag geskenk aan Opwarmingsoefeninge vir dansbewegings. Kyk net hoe aktief is ons leerders besig om op te warm en te dans.
- Ons leerders is ongelooflik kreatief
Gr. 6
-
- Gr 6 Kruiner Kafee 2016
- Kruiner kafee 2016
- Mamma’s werk hard
Die Gr. 6 leerders het die voorreg om elke jaar die Kruiner Café te behartig by die Feesdag en tree as kelners op.
Jaarliks gaan die Gr. 6 leerders op ‘n opvoedkundige toer
Die Gr. 6 Seuns vorm die skolierpatrollie
Baie dankie aan al die seuns wat elke dag vir ons so getrou aan diens is by die skolierpatrollie. Hulle doen ‘n goeie werk en is altyd – winter of somer – daar vir ons leerders se veiligheid.
-
Kyk gerus na die Akademieblad vir meer inligting…